Latest Update

Rekenaar Opleideings Videos in afrikaans is in die making en sal binne kort beskikbaar wees op ons webwerf .

Ons is besig met n reeks afrikaanse rekenaar opleidings videos. Die opleidings videos gaan van beginner tot meer gevorde gebruiker wees. 

Ons gaan die videos teen 'n baie beskostigbare prys op ons web werf te koop aan bied waarvan u dit kan aflaai.

Beginners gaan natuurlik nie weet hoe om die videos af telaai nie daarom sal hulle die hulp van 'n meer gevorderde persoon verkry om hulle daar mee te help.

Die videos gaan in modules beskikbaar wees en u kan individuele video modules aankoop wat u gaan pas of u kan die hele reeks aankoop. 

U kan ook die videos by ons op dvd bestel, dit sal dan net die hele reeks wees en ons kan dit vir u versend d.m.v. die poskantoor waar u dit by u naaste poskantoor afhaal. Natuurlik sal die posgelde by gereken word afhangende van u pos adres, maar sal nie baie ekstra wees nie.

Die hele idee agter die video's is dat ons rekenaar opleidings afdeling gesien het dat daar 'n aanvraag is vir opleidings videos. Daar is nie iets soorts gelyks beskikbaar sover ons weet nie. Baie mense sukkel om uit self studie boeke te werk en het nie tyd of fondse om klasse by tewoon nie. Ons het veral gesien dat ons ouer persone wat nie die geleende in skool of selfs in hulle werks omgewings gehad het om rekenaars te bemeester nie. 

Baie van hierdie persone moet nou dood gedwonge die rekenaar w√™reld betree om met hulle kinders en klein kinders in kontak te kan bly. Baie moet net nie die basiese nodig nie maar ook die internet, e-pos, skype, facebook ens. 

Met ons jare ondervinding met die mensies bied ons video kursuse 'n stadige en stap verduideliking vir hierdie mensies sodat hulle ook die rekenaar era kan betree.

Ons gaan hier op ons web werf en op youtube demo videos beskikbaar maak vir u om te kan sien en besluit of die videos vir u sal werk. Ons sal ook baie graag terug voer wil be kom oor die videos om dit te verbeter of om net gerus te voel dat dit u kon help. 

Ons beplan om die eerste videos in die volgende paar maande te begin oplaai omdat ons tans nog besig is die produksie fase, so besoek gerus gereeld ons web werf of los vir ons 'n boodskap op ons e-pos adres onder die contact us afdeling en ons kan u op hoogte hou wanneer watter videos beskibaar gaan wees.